Greer Garson

Greer Garson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Eileen Evelyn Greer Garson
Geboorte (1904-09-29)29 September 1904
Sterfte 6 April 1996 (op 91)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Greer Garson (29 September 1904 – 6 April 1996) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Pride and Prejudice (1940), Random Harvest (1942), Mrs. Miniver (1942), en Madame Curie (1943).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy